Knoet V | |
---|---|
Koning van Denemarke | |
Muntstuk ter ere van Knoet V van Denemarke.
| |
Periode | 1146–1157 |
Voorganger | Erik III |
Opvolger | Waldemar die Grote |
Huis | Estridsen |
Vrou | Helena van Swede |
Vader | Magnus die Sterke |
Gebore | Omstreeks 1125 |
Oorlede | 9 Augustus 1157 |
Knoet V (Deens: Knud V Magnussen; omstreeks 1125 – 9 Augustus 1157) was tussen 1146 en 1157 ’n medekoning van Denemarke saam met Sven III en Waldemar die Grote.
Knoet was die seun van koning Niels se seun Magnus die Sterke, wat Sven III se oom, Knoet Lavard, vermoor het.